Martin Lawrence

Martin Lawrence
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Martin Fitzgerald Lawrence
Geboorte 16 April 1965 (1965-04-16)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Martin Lawrence (gebore 16 April 1965) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bad Boys (1995), Big Momma's House (2000), en Bad Boys II (2003), en in die televisiereeks Martin (1992).


Developed by StudentB